Sonkragstelsels vir jou huis

Falko Solar is 'n lid by AREP (Association for renewable Energy practitioners) en het die nodige kennis om sonkragstelsels te ontwerp. Kontak ons vir enige navrae en kwotasies - 022 022 0033 of epos ons by solar@falko.co.za


Om 'n sonkragstelsel te ontwerk wat ekonomies lewensvatbaar is, moet daar deeglik beplan word. Falko besit die nodige kennis en toerusting om 'n energie profiel te skep, sodat die mees optimale sisteem installeer word. Ons ontwerp en installeer ook stelsels vir swembad pompe en verwarmers.